Client Testimonials

“Thank you to Oppie Plaas Venue Management and staff for the best service ever and making our special day a day to remember forever. You treated us like we were apart of your family and we are truly grateful for that. All of you went out of your way to make our day possible and extra special. I would without any doubt recommend your services to everyone we know. Kyla you are truly and amazing person and a star, Thank you so much.”

3 December 2022 | Alize

“Jou spesiale dag is ekstra spesiaal as Oppie Plaas Venue aan jou kant is. Baie dankie Oppie Plaas Venue en al julle AMAZING mense wat so groot rol gespeel het om ons groot dag een vir die boeke te maak. Dit was vir ons n ongelooflike en stres vrye ervaring met Kyla aan ons sy. Dankie vir al die klein en al die groot goedjies wat jy in plek gekry het. Vir die lekker giggel en grappies om my meer gerus te stel. By ver die beste plek om feeverhaal herrinneringe te maak. Ons harte verlang terug!”

8 October 2022 | Mieke & Henning

“Liewe Oppie Plaas. Dit was vir ons n groot voorreg om by julle venue te kon trou. Julle doen verskriklik baie moete met die onderhouding van die plaas. Ons het top klas diens van julle ontvang elke keer wat ons met julle kom gesels het oor nuwe idees of dekor, het julle ons met n groot glimlag gehelp. Op n koue dag het julle ons ontvang met koekies en koffie, en het die beste raad gegee. Ons is so dankbaar dat julle die pad met ons gestap het. Ons sal julle defnitief voorstel aand ander paartjies!”

Stefan & Marthie

“Goeie more Kyla & Oppie Plaas Team 💐 Ek weet nie waar om te begin om Dankie te se vir alles wat Julle vir ons gedoen het nie . Ek is so so gelukkig met die diens wat Ek by julle gekry het ! Daar is rerig Niks wat Ek aan Kan dink wat nie was soos ons dit wou he nie , dit voel of dit n span is Saam wie Ek elke dag gewerk het dit is hoe maklik dit was om Saam Julle te Werk . Ons troue was die mooiste dag vir ons en met Julle wat alles so perfek gedoen het sit ons nou met die mooiste herinneringe van ons troue , alles is net mooi herinneringe en dit alles te danke aan Julle . Ek wil ook vir Kyla baie dankie se WOW ! Ekt haar n dag voor ons troue ontmoet en sy het my verbaas na Sy by iemand anders oor moes neem wat alreeds aan ons troue gewerk het . Kyla is amazing 🤩 Dankie vir alles ! Ek kies Julle oor en oor ! 🙏🏼💐”

Tercia & Cario Lee

"Van die eerste oomblik wat jy daar inloop, weet jy dis waar jou sprokies troue gaan wees. Nie net slaan die venue jou asemweg nie, maar die warmte en omgee van die mense maak alles net soveel meer perfek. Kyla, geen taak was ooit vir jou te groot of te klein nie. Geen vraag was ooit vir jou te weird of buitengewoon nie. Jou kalmte en rustigheid was elke keer net so aansteeklik dat mens altyd geweet het, YOU ALWAYS GOT OUR BACKS. Dankie dat elkeen van julle ons dag so ongelooflik special gemaak het. Die decor, die kos, die vibe alles was net so perfek. Daars baie dae wat ons wens ons kan elke oomblik van ons groot dag oorhe, en dis alles te danke aan Oppie Plaas se ongelooflike span. Julle is ongelooflik in wat julle doen 🌸"

5 November 2022 | Shangelique & Johan

“Oppie Plaas is a magical venue that absolutely exceeded all of our expectations. The staff are professional, friendly and helpful. The food was out of this world!! Almost all of our guests commented on how great the food was, which was a huge factor for us. And to top it all off – the spectacular view makes the perfect picturesque wedding! ♥️”

4 September 2021 | Carm & Helmo

“Baie dankie vir n almal van Oppie Plaas vir al die harde werk om ons troue moontlik te maak. Van heerlike kos wat presies gemaak was wat ons voor gevra het tot impromptu veranderinge as gevolg van die weer – julle was die beste span. Ek het heeltyd geweet julle het die beste vir ons op die harte en geweet julle Sal Alles uitsorteer sodat ek nie hoef te stres nie. Baie dankie vir die SPAN wat julle is! Dit was n fees!”

15 Junie 2021 | Marili & David

    About Oppie Plaas Venue

    Nestled in the serene beauty that is the Garden Route, lies the most exquisite country venue. Oppie Plaas is situated a short 20 minutes’ drive from George and only 30 minutes from Oudshoorn, tucked between the breath-taking Outeniqua and Swartberg Mountains. The scene is set for a picturesque country Garden Route wedding with views of the most tranquil farming community, complete with Lucerne and Hops fields and a lovely dam to top it all off!

     

    Oppie Plaas is not just the ideal wedding venue, but is perfect for private and corporate events as well as the most memorable parties. No matter the occasion, Oppie Plaas caters to your every need and offers a venue that you and your guests will fall in love with and remember for the rest of your lives.

    Why Waboomskraal?

    Apart from the stunning views, Waboomskraal is home to 75% of South African and Africa’s Hops farms. There are only 9 private Hops Farmers in the whole of Africa, 7 of which live right here in Waboomskraal! Hops is used in the production process of making beer and this little haven produces the best quality hops in the entire world.
    The floor area of the hall measures approximately 23m x17m. This does not include the lapa and open plan area. 180 guests are happily…{read more}

    Oppieplaas venue offers outstanding catering that is personalized for each customer. Enjoy delicious wholesome home cooking at its best…{read more}

    Naturally being fully licensed and amply stocked, cash bar prices are most reasonable. We request that Clients inform us of …{read more}
    The necessary personnel or staff which we provide are included in the package. Kindly take note: Maximum shift duration is 8 HOURS…{read more}